Skip to content

Kaapstad brei Sakebehoud- en Uitbreidingsprogram uit na industriële gebiede [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het die jongste bekendstelling van die stad se Sakebehoud- en Uitbreidingsprogram in die industriële gebiede Paarden-eiland, Elsiesrivier en Beaconvale bekendgestel. Die program, wat aanvanklik in Atlantis van stapel gestuur is, word nou bedryf in verskeie sleutelsentrums, insluitend Blackheath, Epping en Airport Industria. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die doel is om bestaande ondernemings te ondersteun, industriële gebiede te verbeter en beleggings en werkskepping te ontsluit:

 

ENG JamesonIndustrialNodes