Skip to content

Tshwane-inwoners versoek om kommentaar te lewer op die konsep Sokhulumi-distriksplan [KLANK]

# Die Stad Tshwane versoek dat sy inwoners deelneem aan die proses vir ‘n konsep-Sokhulumi-distriksplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die konsepplan het ‘n paar voorgestelde opsies vir ontwikkeling vir die gebied geïdentifiseer, insluitend die uitbreiding van landbou-aktiwiteite, die ontwikkeling van behuising en gemeenskapsfasiliteite, sowel as moontlike sake-ontwikkeling:

ENG SarahonSokhulumi