Skip to content

Drie verdagtes aangehou na ontdekking van twee moordslagoffers in Middelburg [KLANK]

# Drie verdagtes word vir ondervraging aangehou nadat twee verminkte liggame op ‘n erf in die Kranspoort-gebied langs die N11 Groblersdal-pad in Middelburg, Mpumalanga gevind is. Polisiewoordvoerder, Fundiswa Maphanga, sê die polisie het op ‘n klagte op die erf gereageer. Hy sê met aankoms het die lede die liggame van twee onbekende slagoffers ontdek:

ENG FundiswaonDetained