Skip to content

Rugby: All Blacks-afrigter maak vier veranderinge vir Saterdag se kragmeting teen die Wallabies [KLANK]

# Rugby: Die afrigter van Nieu-Seeland, Scott Robertson het vier veranderinge aan die span gemaak wat ‘n geskiedkundige nederlaag teen die Springbokke gely het, vir hulle wedstryd teen Australië. Die wedstryd, as deel van die Rugbykampioenskap, vind Saterdag op Eden Park plaas. Fabian Holland is in die span in die plek van kaptein Scott Barrett wat beseer is, terwyl Codie Taylor van sy besering herstel het. Die skrumskakel, Cam Roigard, en vleuel Caleb Clarke is ook terug in opdrafspan as die enigste ander veranderings. Robertson sê hy het vertroue in sy spelers:

ENG RobertsonOnTeam