# Krieket: Die Protea-vrouespan se kaptein, Laura Wolvaardt, sê die eendagreeks teen Pakistan is die perfekte voorbereiding vir die komende Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka. Die eerste van drie eendagwedstryde begin vanmiddag in Lahore. Suid-Afrika het ʼn sterk eendagrekord teen Pakistan met 21 oorwinnings uit 28 kragmetings tussen die twee lande. Wolvaardt sê dis ʼn uitstekende geleentheid om in Suid-Asië te speel voor die Wêreldbekertoernooi begin:
Krieket: Protea-vroue se kaptein verduidelik waarom eendagreeks teen Pakistan belangrik is [KLANK]
ENG WolvaardtOnODISeries