Skip to content

Veldtog verwerp die Arbeidswet se nuwe kode oor aflegging [KLANK]

# Die Campaign to Scrap the Labour Law Amendment Bills sê hulle verwerp die promulgering van die nuwe Kode van Goeie Praktyk oor Ontslag deur die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth. Die woordvoerder van die Veldtog, Patrick Mlaba, sê die nuwe kode verskuif die magsbalans as grondslag ten gunste van werkgewers. Hy sê die mag en beheer van werkgewers oor arbeid word versterk. Hy voeg by dat die aanstelling en ontslag van werkers baie makliker vir werkgewers sal word:

ENG PatrickonDismissal