# ATM vra die regering om die tiener-swangerskapkrisis amptelik tot ‘n nasionale pandemie te verklaar, met onmiddellike toewysing van hulpbronne en aandag. Die party sê meer as twee-duisend-716 meisies tussen tien en 14 jaar oud het in net een jaar geboorte geskenk, en meer as 100 van hierdie gevalle is van April tot Julie vanjaar in die Oos-Kaap alleen aangemeld. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is ‘n nasionale krisis wat onmiddellike en omvattende optrede vereis:
ATM wil hê tiener-swangerskappe moet tot ‘n nasionale pandemie verklaar word [KLANK]
ENG ZamaonPregnancy