Skip to content

Mashatile sê wyle ambassadeur Mahlangu was deurslaggewend in die bevrydingstryd [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê wyle ambassadeur Mninwa Johannes Mahlangu was deurslaggewend in die bevrydingstryd om Suid-Afrika se demokrasie te ontwikkel en koester. Mashatile het die lofrede gelewer tydens die spesiale amptelike begrafnis vir Mahlangu in Middelburg, Mpumalanga. Mahlangu is op 24 Augustus op 72-jarige ouderdom in die hospitaal oorlede na ‘n kort siekbed. Mashatile sê Mahlangu het deelgeneem aan die opstel van die land se demokratiese Grondwet en daarna in die eerste Parlement gedien:

ENG MashatileonMahlangu