Skip to content

DA verbind tot die aanspreek van die oorsaak van onwettige grondgrype [KLANK]

# Die DA sê hy is daartoe verbind om die oorsaak van onwettige grondgrype aan te spreek, nie net die simptome nie. Die party sê hy het wysigings aan die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsettings in die Parlement voorgestel wat die aanhitsing en organisering van grondgrype vervolgbaar sal maak. Luyolo Mphithi van die DA sê die Wetsontwerp bied ‘n wettige pad om kwesbares te beskerm, eiendomsregte te handhaaf en munisipaliteite te bevry van die eindelose besettings:

ENG LuyoloonLandGrabs