# Rugby: Hoofafrigter Rassie Erasmus is gefrustreerd deur die Springbokke se foute in hul 24-17-nederlaag teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap-wedstryd op Edenpark gister. Suid-Afrika het vinnig teruggesak tot ‘n 14-0 agterstand ná drieë deur Emoni Narawa en Will Jordan. Die Bokke het hierna alles in die stryd gewerp maar kon nie die agterstand voor rustyd inhaal nie, met Handre Pollard wat slegs met ‘n strafskop in die eerste 40 minute geslaag het. Erasmus erken die maklike voorsprong van die All Blacks kon nie ingehaal word nie: