Skip to content

Departement van Wetenskap behaal 5de agtereenvolgende skoon oudituitkoms [KLANK]

# Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika het ‘n ongekwalifiseerde skoon ouditmening uitgereik oor die finansiële state van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering vir die 2024/25 boekjaar. Die ministerie se woordvoerder, Veli Mbele, sê dit is die departement se 5de agtereenvolgende skoon oudituitkoms. Hy sê die oudit dien as bevestiging dat die departement se finansiële prestasie en kontantvloei vir die jaar in ooreenstemming is met die Gewysigde Kontantstandaard en die Wet op Openbare Finansiële Bestuur:

ENG VelionCleanAudit