Skip to content

DA verwelkom strategie om gesondheidsorgpersoneel na Wes-Kaap te lok en te behou [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand se nuut aanvaarde People’s Strategy verwelkom om mediese personeel te lok en te behou. Die party sê gesondheidsfasiliteite kan nie sonder voldoende personeel funksioneer nie, en toegang tot gehalte-gesondheidsorg is ‘n basiese grondwetlike reg. Memory Booysen van die DA sê die strategie is daarop gemik om werwing te versterk deur gesondheidsorg as ‘n voorstelinie-diens te erken:

ENG MemoryonStrategy