# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê ondanks sy straf op die wegspringrooster, is hy vuur en vlam vir die naweek se Italiaanse Grand Prix. Dit is sy eerste wedren in Monza vir Ferrari. Die Brit is in verlede naweek se Nederlandse Grand Prix met vyf plekke gestraf vir ‘n geelvlag-oortreding. Hamilton, wat Ferrari se tuisren hoogstens in die sesde plek sal begin, sê hy sal die passievolle Scuderia-ondersteuners se energie verwelkom:
Motorsport: Hamilton sê straf op wegspringrooster gee hom meer veglus vir Monza [KLANK]
ENG HamiltonOnPenalty