Skip to content

Elf dood in Amerikaanse aanval op boot wat blykbaar dwelms uit Venezuela vervoer [KLANK]

# Die Amerikaanse Weermag het ʼn dodelike aanval by die Karibiese Eilande uitgevoer op ʼn Venezolaanse boot met dwelms aan boord. Elf mense, vermoedelik lede van die Venezolaanse bende Tren de Aragua, is in die aanval dood. President Donald Trump sê die aanval is uitgevoer terwyl die terroriste onwettige dwelms in internasionale waters na Amerika vervoer het. Die land se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê hulle sal veg teen dwelmkartelle wat Amerika se strate oorneem en landsburgers se dood veroorsaak:

ENG RubioOnDrugCartels