Skip to content

Rugby: Bokke wil met sterk teenaanslag in Kaapstad kom

# Rugby: Die Springbok assistentafrigter, Mzwandile Stick en kaptein Jesse Kriel het Vrydag gesê die span gaan met ‘n sterk teenaanslag kom ná hulle teleurstellende vertoning verlede week teen die Wallabies. Hulle verwag ‘n sterk aanslag van die besoekers en het gesê die atmosfeer in die kamp vroeër in die week was soos om by ‘n begrafnis te wees nadat hulle mt 38-22 teen die Wallabies in Johannesburg verloor het. Kriel sê hulle het hard gewerk om hulle foute reg te maak. Stick sê elke wedstryd tel en hulle wil sterk herstel om Suid-Afrika weer trots te maak.