Skip to content

Bongani Hadebe bevestig as verkose burgemeester van Dannhauser Plaaslike Munisipaliteit [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het bevestig dat raadslid Bongani Hadebe die behoorlik verkose en wettiglik erkende burgemeester van die Dannhauser Plaaslike Munisipaliteit is. Die departement se woordvoerder, Senzo Mzila, sê enige eise of optrede deur enige ander individu wat voorgee om hierdie amp te beklee, is sonder regstatus en in stryd met gevestigde bestuurspraktyk:

ENG SenzoonHadebe