Skip to content

Malema sê ANC weier geregtigheid vir die families van die Marikana-slagoffers [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê dit is nie verbasend dat die ANC weier om geregtigheid te laat geskied vir die families van die Marikana-slagoffers nie. Hy sê daar was geen vervolgings, geen herstelbetalings en geen strukturele verandering in die mynbousektor wat steeds ‘n minderheid verryk ten koste van die menigte nie. Malema sê 34 werkers van Marikana het tevergeefs gesterf omdat hul eise steeds onvervuld is, hul moordenaars nie gestraf is nie en die stelsel wat hulle vermoor het, stewig in die kussings sit:

ENG MalemaonMarikana