# Action Society waarsku dat miljoene Suid-Afrikaanse vroue sukkel om te oorleef namate geslagsgeweld en vrouemoord toeneem. Polisie-data toon dat 320 vroue elke maand vermoor en drie-duisend-934 verkrag word terwyl vyf-duisend-341 leed ervaar. Woordvoerder Juanita du Preez noem dit ‘n volgehoue aanranding en doen ‘n beroep op die regering om geslagsgeweld tot ‘n nasionale ramp te verklaar, howe vir seksuele oortredings uit te brei en strenger vonnisse af te dwing om vroue te beskerm: