Skip to content

Aktivisteforum verwelkom onttrekking van stigtings uit Nasionale Dialoog [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die onttrekking van ses stigtings aan die Voorbereidende Taakspan vir die Nasionale Dialoog wat hierdie week plaasvind is geregverdig. Die groep sê die stap plaas die mense bo eiebelang en bevraagteken president Cyril Ramaphosa se motiewe om voort te gaan. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, voer aan dat die dialoog gewone burgers opsy skuif en die risiko loop om ‘n elite politieke gesprek te word en belastingbetalers se geld te mors:

ENG-BloemOnDialogue