Skip to content

DA hou optog vir sterker geslagsgeweld-hulpbronne in Ekurhuleni [KLANK]

# Honderde DA-ondersteuners het na die Germiston Sentraal-polisiestasie opgeruk en beter hulpbronne vir geslagsgeweld geëis. Ekurhuleni het meer as ‘n duisend-600 moorde in 2024 aangeteken, met baie stasies wat onder ernstige personeel- en voertuigtekorte gebuk gaan. Die DA-LP Lisa Schickerling sê die griefskrif vra vir meer sigbare polisiëring, sterker geslagsgeweld-ondersteuning en ‘n gefokusde misdaadvoorkomingstrategie. Sy sê die regering slaag nie daarin om kwesbare vroue en gemeenskappe te beskerm nie:

AFR-SchickerlingOnGBV