Skip to content

Motorsport: Max Verstappen bevestig hy bly volgende jaar by Red Bull [KLANK]

# Motorsport: Die viermalige heersende wêreldkampioen, Max Verstappen, het bevestig hy bly by Red Bull vir die 2026 Formule Een-seisoen. Die 27-jarige Nederlander is tot 2028 onder kontrak by Red Bull, maar daar was sprake van ‘n moontlike skuif na Mercedes volgende jaar. Verstappen het voor die naweek se Hongaarse Grand Prix gesê dit was nog altyd sy voorneme om volgende jaar by die span te bly, veral met F1 wat ‘n nuwe era van tegniese regulering betree:

ENG VerstappenOnSpeculation