Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 31 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê Suid-Afrikaanse uitvoerders gaan binne ure hul toegang tot die Amerikaanse mark verloor
# Die regering slaan toe op die watermafia wat infrastruktuur saboteur
# En Kanada is die jongste land wat van voorneme is om ‘n Palestynse staat te erken
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………