Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Israel se eerste minister sê hulle veg teen Hamas in ooreenstemming met internasionale reg
# COPE vra ‘n verandering in die kiesstelsel
# Sokker: Bafana vertrek na die Ivoorkus vir Afcon
# En, DJ Black Coffee sterk aan na ‘n ernstige besering op ‘n vlug
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………