Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika steun steeds ‘n tweestaat-oplossing vir Israel en Palestina
# Minister Macpherson sal vandag die verslag oor die suurstofaanleg-tender van 800-miljoen-rand onthul
# Die polisie onderskep ‘n vuurwapensmokkelsindikaat in Johannesburg
# En Wêreldrugby steun die wedstrydbeamptes in die tweede toets tussen die Britse en Ierse Leeus en Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………