Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 28 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA stel die afskaffing van adjunkministers voor
# Nagemaakte goedere ter waarde van meer as 156-miljoen-rand is gekonfiskeer
# En Thailand en Kambodja gaan vandag vredesgesprekke voer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………