Skip to content

Nagemaakte goedere ter waarde van meer as R156-miljoen in landwye operasies gekonfiskeer [KLANK]

# Die polisie het op nagemaakte goedere ter waarde van meer as 156-miljoen-rand in landwye klopjagte beslag gelê. Polisiewoordvoerder Amanda Van Wyk sê die afgelope drie weke het operasies in Mbombela, Mokopane en Pretoria meer as 23-duisend nagemaakte items van top-handelsmerke opgelewer, insluitend Springbok-klere. Sy sê die optrede, deur die polisie en die Inkomstediens, is gemik op die beskerming van handelsmerke, verbruikers en die ekonomie:

AFR-VanWykOnSeizer