Skip to content

EFF vra vir deursigtigheid van lenings deur die Wet op Openbare Finansiële Bestuur [SOUND]

# Die EFF doen ‘n beroep vir wysigings aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur om groter deursigtigheid met buitelandse lenings te verseker. Tydens die EFF se 12de herdenkingsbyeenkoms in Khayelitsha het die partyleier Julius Malema gesê alle buitelandse leningsooreenkomste moet voor die Parlement gebring word vir goedkeuring voordat dit gefinaliseer word. Hy het die behoefte aan openbare aanspreeklikheid beklemtoon vir transaksies wat Suid-Afrikaners vir geslagte kan belas:

ENG-MalemaOnFinance