Skip to content

DA bevraagteken Mafe se toegang tot die Parlement voor 2022-brand [KLANK]

# Die DA bevraagteken of Zandile Mafe die nodige gereedskap gehad het om toegang tot die Parlement te verkry voor die 2022-brand. DA-LP Frederik Badenhorst het die kwessie geopper tydens ‘n inligtingsessie van die gesamentlike staande komitee oor die Parlement se finansiële bestuur. Die Valke sê hulle het binne die wet opgetree en het sterk bewyse wat Mafe met brandstigting verbind. Badenhorst sê hy is ook bekommerd oor die gesloer met die belangrike saak:

ENG-BadenhorstOnMafe