Skip to content

Ma van Limpopo aangekla van moord op 2-jarige in Ga-Mashashane [KLANK]

# ‘n Vrou van Limpopo het in die Seshego-landdroshof verskyn in verband met die moord op haar tweejarige dogter in Ga-Mashashane. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die kind is Donderdag bewusteloos op ‘n bed gevind en paramedici het haar op die toneel dood verklaar. Die oorsaak is onbekend. Die saak is tot 1 Augustus uitgestel vir ‘n borgtogaansoek:

ENG-LedwabaOnMurder