Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement verwelkom die Valke se klopjag by Prasa
# Cosatu sê die nasionale begroting moet ‘n radikale verskuiwing ondergaan
# Die bedrywighede van die Tesourie is nie deur ‘n kuberaanval beïnvloed nie
# En die VN-hoof is bekommerd oor die konflik tussen Thailand en Kambodja
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………