Skip to content

Motorsport: MotoGP keer volgende jaar terug na Brasilië

# Motorsport: Brasilië gaan Argentinië volgende jaar vervang op die MotoGP-wedrenrooster. Die organiseerders het aangekondig die wedren op die Ayrton Senna-baan in Goiania sal die tweede van 2026 wees. Brasilië keer daarmee terug na MotoGP nadat hy tussen 1987 en 1989 wedrenne daar aangebied het. Argentinië sal weer ‘n wedren aanbied sodra ‘n nuwe baan naby Buenos Aires gebou is. Die seisoen eindig op 22 November in die Spaanse stad Valencia.