Skip to content

Malema maak bewerings oor polisiefaksies, eis waarheid in Parlementêre ondersoek [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema beweer daar is diep verdeeldheid binne die polisie. Malema het aan die media gesê bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkwanazi, moet deur die Parlement se ad hoc-komitee ondersoek word sodat die waarheid na vore kan kom. Hy het onderneem om aan die ondersoek deel te neem en sê hy behoort aan geen faksie of kartel nie:

ENG-MalemaOnPolice