Skip to content

EFF waarsku minister van Hoër Onderwys en Opleiding oor korrupsie [KLANK]

# Die EFF-parlementslid, Sihle Lonzi, het die nuutaangestelde minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gewaarsku hy moet kies of hy die kaders van die korrupte ANC en Kommunistiese Party gaan dien of homself by Suid-Afrikaners gaan skaar. Lonzi het Manamela gedurende die begrotingsdebat aangemoedig om studente-skuld te beveg, NSFAS skoon te maak, SETA-korrupsie te beëindig en die TVET-sektor op te hef:

ENG-LonziOnManamela