# African Congress for Transformation se leier, Ace Magashule, het die ANC se opsystaanreël gekritiseer. Hy sê die party moes die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gevra het om opsy te staan uit sy rolle in die ANC en die Parlement. Die minister is op spesiale verlof geplaas nadat die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, hom beskuldig het dat hy bande met misdaadbendes het en by polisieondersoeke inmeng. Magashule sê die opsystaanreël word selektief toegepas:
Magashule sê minister Mchunu moes gevra het om opsy te staan [KLANK]
ENG MagashuleOnStepAside