Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA bevraagteken die rol van adjunkministers ná Mantashe se aanstelling as waarnemende minister van Polisie
# Die Activists and Citizens Forum kritiseer Mantashe se aanstelling
# ‘n Vragmotor met gassilinders stort in Magoebaskloof, Limpopo, af en ontplof
# En Donald Trump gelas ‘n ondersoek na Brasilië se beweerde onbillike handelspraktyke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………