Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party win ‘n regsmening in oor professor Cachalia se aanstelling as waarnemende minister van Polisie
# BOSA is bekommerd oor Ramaphosa se besluit dat ‘n kommissie Mkhwanazi se bewerings moet ondersoek
# ActionSA gaan strafregtelike klagtes indien teen verskeie mediese fondse
# En die Amerikaanse president, Donald Trump, sal koning Charles in September besoek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………