Skip to content

Kenny Tenza van WNNR aangestel as waarnemende adjunkdirekteur-generaal vir tegnologie-innovasie [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Blade Nzimande, sê Kenny Tenza van die WNNR is as waarnemende adjunkdirekteur-generaal: Tegnologie-innovasie, aangestel. Nzimande se woordvoerder, Veli Mbele sê die aanstelling van 12 maande benut Tenza se kundigheid in die kommersialisering van intellektuele eiendom in die landbou-, voedsel-, chemikalieë- en gesondheidsbedrywe. Hy sê sy kundigheid sal ‘n beduidende bydrae lewer tot die herindustrialisering van Suid-Afrika deur wetenskaplike innovasie:

ENG-MbeleOnTenza