Skip to content

Regter Musi eis bewyse van Mkhwanazi oor bewerings van samespanning [KLANK]

# Die Regterpresident van die Vrystaatse Hooggeregshof, Cagney Musi, het die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, versoek om feitelike bewyse te lewer vir bewerings dat sommige regterlike beamptes met misdadigers saamspan. In ‘n onderhoud met SABC News sê Musi die vae bewerings is skadelik en kan die publiek se vertroue in die regbank ondermyn. Hy sê gestaafde bewerings is belangrik om die integriteit van die regstelsel te beskerm:

ENG-MusiOnJudiciary