Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die mega-staatsonderneming sal ‘n teelaarde wees vir grootskaalse ANC-korrupsie
# Die Parlement is bekommerd oor die moorde op openbare ampsdraers
# Die VN veroordeel Amerikaanse sanksies teen sy spesiale gesant
# En rugby: Die Springbok-vroue het ‘n Oos-Kaapse geurtjie vir hul tweede toets teen Kanada
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………