# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, waarsku leerders, ouers en gemeenskapslede om waaksaam te wees wanneer hulle kos koop en nie by ongemagtigde koshandelaars te koop nie. Woordvoerder Steve Mabona sê dit volg na die tragiese dood van ʼn graad 10-leerder van die Orange Farm Secondary School wat dood is nadat sy volgens berigte kos by ʼn spazawinkel naby haar huis gekoop het:
Gautengse graad 10-leerder sterf na hy eetgoed koop by spazawinkel in Orange Farm [KLANK]
ENG SteveonLearnerDies