# Krieket: Die afrigter van die Engelse Leeus, Andrew Flintoff, sê hy het geen behoefte om Brendon McCullum op te volg as hoofbreier van die nasionale span nie. McCullum se kontrak verstryk na 2027 se Wêreldbekertoernooi in Suider-Afrika en daar word bespiegel Flintoff kan oorneem as die Nieu-Seelander besluit om te vertrek. Die gewese kaptein van Engeland het tydens sy loopbaan meer as sewe-duisend lopies aangeteken en 400 paaltjies geneem in alle formate. Flintoff sê hy bewonder McCullum, wat hy beskou as die land se beste afrigter ooit
Krieket: Flintoff stel nie belang om McCullum op te volg as Engeland se afrigter nie