# Die Stad Tshwane sê die Themba-watersuiweringsaanleg is steeds gesluit nadat ‘n rioolstorting die Apiesrivier besoedel het wat by die Leeukraaldam invloei. Die aanleg is Vrydag as veiligheidsmaatreël gesluit en bedrywighede sal eers hervat word wanneer die watergehalte veilig is. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens is ontplooi en tegnici werk onverpoos om veilige watervoorraad te verseker:
Themba-watersuiweringsaanleg bly gesluit weens rioolbesoedeling [KLANK]
ENG MashigoOnContamination