Skip to content

Cosatu loof vooruitgang met twee-pot pensioenhervormings met meer as R57-miljaard wat uitbetaal is [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu het die aansienlike vooruitgang in die twee-pot Pensioenhervorming verwelkom. Sedert dit op 1 September laasjaar in werking gestel is, is meer as 57-miljaard-rand aan meer as 3,5-miljoen werkers uitbetaal. Terwyl die vakbond die verligting geprys wat deur die hervorming meegebring is, het Matthew Parks van die vereniging die meer as sewe-duisend-700 werknemers veroordeel wat nie hulle pensioenbydrae betaal het nie. Hy stel verdere hervormings voor, insluitend toegang tot ‘n onderwyslening en belastingverligting vir lae-inkomste werkers:

ENG-ParksOnTwoPot