Skip to content

DA kritiseer Gauteng Gesondheid oor lykshuisvertragings by Helen Joseph Hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng is bekommerd omdat die Helen Joseph-hospitaal na bewering vir 13 dae versuim het om afgestorwe pasiënte na regeringslykshuise oor te plaas weens ‘n gebrek aan drukker-inkhouers. Madeleine Hicklin van die DA blameer die Provinsiale LUR vir Gesondheid, Nomanto Nkomo-Ralehoko, vir die administratiewe mislukking en sê dit het nadoodse ondersoeke en begrafnisreëlings vertraag. Sy doen ‘n beroep op dringende ingryping en sê families kry onnodig swaar weens die departement se onbevoegdheid:

ENG-HicklinOnCorpse