Skip to content

Wes-Kaapse polisie soek na twee mans oor massaskietery in Gugulethu [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris Thembisile Patekile het die massaskietery in Gugulethu veroordeel nadat sewe mans dood aangetref is by ‘n huis in die Kanana informele nedersetting. Patekile sê die polisie soek na twee mans wat met die moorde verbind word. Die kommissaris sê die slagoffers tussen die ouderdomme van 26 en 30 is na bewering in ‘n lokval gelei is terwyl hulle in die kombuis gekuier het. Drie ander in die huis het ongedeerd weggekom:

ENG-PatekileOnShooting