Skip to content

Rugby: Bok-afrigter tevrede met voorbereiding vir wedstryd teen Barbarians [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê hulle voorbereiding vir volgende Saterdag se kragmeting met die Barbarians in Kaapstad vorder goed. Die Bokke is byna voltallig na die aankoms van die Bulle se spelers, Leinster se slot, RG Snyman, en Leicester Tigers se losskakel, Handré Pollard. Hulle was verlede naweek nog betrokke by die eindstryde van die Verenigde Rugbykampioenskap en die Premierskap. Erasmus sê sommige spelers keer ook terug nadat hulle van beserings herstel het:

ENG ErasmusOnSamePage