Skip to content

ActionSA stel eerste oorsig oor regering van nasionale eenheid vry

# ActionSA sal môre [Dinsdag] Suid-Afrika se eerste jaar-oorsig oor die regering van nasionale eenheid vrystel. Die oorsig, wat ‘n jaar sedert sy stigting herdenk, sal die RNE se prestasie op sleutelbestuursgebiede beoordeel. ActionSA sê die datagedrewe verslag bied Suid-Afrikaners die kans om dienslewering te evalueer teenoor die regering se beloftes. Die party hoop om ‘n nuwe standaard van verantwoordbaarheid in Suid-Afrika se koalisiepolitiek te stel.