# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die 30-miljoen-rand-opknapping van die Botekeeng-rioolpompstasie in Rustenburg, Noordwes, is daarop gemik om rioolstortings te beperk en sanitasie te verbeter. Die opgegradeerde stelsel sal meer as die bestaande 235 huishoudings bedien. Majodina waarsku teen onwettige verbindings en beklemtoon dat dit die stelsel kan laat ineenstort. Sy het gemeenskapsamewerking aangemoedig, aangesien vandalisme gekeer sal word met nuwe sekerheids- en toesigmaatreëls:
Nuwe Rustenburg-rioolpompstasie moet stortings bekamp en sanitasie verbeter [KLANK]
ENG-MajodinaOnPump