Skip to content

UNAIDS waarsku diensleweringsontwrigtings vergroot die MIV-voorkomingsgaping [KLANK]

# Die direketur van die Verenigde Nasies se Vigs-agentskap, Winnie Byanyima, waarsku dat wêreldwye pogings om MIV/Vigs teen 2030 uit te wis, van koers af is as gevolg van die verlies aan lewensreddende befondsing en ontwrigting van dienslewering. Met agt-miljoen mense wat met MIV in Suid-Afrika leef, het Byanyima welvarende lande aangemoedig om op te tree. Sy het vroeë tekens van dalende kliniekbesoeke benadruk en die dringende behoefte beklemtoon om die befondsingsgaping aan te vul om hoër infeksiesyfers te voorkom:

ENG-ByanyimaOnHIV