# Sokker: Mamelodi Sundowns pak Pyrmids FC om agtuur vanaand in Kaïro vir die beslissende tweede ronde van die CAF Kampioeneliga-eindstryd. Sundowns moet ná hulle gelykopuitslag van een-elk, minstens met 2-elk gelykop speel om die titel te kan verower. Die afrigter, Steve Komphela, sê die span het die vermoëns, maar hulle moet dié taai eindstryd met moed en respek benader:
Sokker : Sundowns ontmoet Pyramids FC in maak-of-breek eindstryd van die CAF Kampioeneliga [KLANK]
ENG-KomphelaOnFinal